

PROGRAM VIR DIE DAG
8:00 Bestuurders, Navigators en passasiers arriveer by die terrein en maak gereed vir die dag
​
8:30 Laat Registrasie & Wendren-briefing​
​
9:00 Voertuie vertrek in 1-minuut tussenposes
​
12:00 20-minuut middagete breek
​
13-14:00 Laaste Voertuie voltooi die roete en ry oor die eindstreep
​
18:00 Prysuitdeling
​
19:00 Aandete & Kontantkroeg Beskikbaar
​
Daarna geniet ons n eg Suid-Afrikaanse Kuier - heerlike kos, musiek en storievertel om die vuur tot laat in die aand.
​
​
​
ENTRY PROSES
MAAK JOU SPAN
Jy het 'n minimum van twee persone nodig om 'n span te vorm - 'n toegewyde bestuurder en 'n toegewyde navigator asook 'n hoër voertuig of bakkie om mee te ry.
Daarna kan tot 5 mense per voertuig by jou span aansluit. Daar is geen ouderdomsbeperking nie, en ons moedig jou aan om jou kinders, vriende en familie saam te bring.
​
Alle deelnemers moet 'n veiligheidsgordel kan dra, so ongelukkig geen honde sal toegelaat word nie.
_edited.jpg)
SKEP JOU HOWLER-REKENING
Klik "ENTER NOW" hieronder en skep jou Howler-rekening. Dit is ons aanlyn kaartjieverkoopstelsel.
Jy sal jou persoonlike bersonderhede moet invul, asook die besonderhede van jou bestuurder / naviagtor / passasiers.
Hierdie inligting word vertroulik hanteer, maar is nodig vir jou inskrywingproses.
_edited.jpg)
KAARTJIEKOOP & REGISTRASIE
Voltooi die aankoop van jou kaartjie(s) vir jou / jou span / jou familie.
​
Daarna sal jy 'n e-pos van HOWLER ontvang wat jou laat weet dat jy jou kaartjie(s) moet registreer. Hierdie stap is BAIE BELANGRIK en maak dat die dag van Vrede Padvat glad en stresvry verloop vir jou.
​
Klik op die skakel in die e-ppos om jou kaartjie te registreer. Jy kan ook inteked by jou HOWLER-rekening om jou kaartjies te sien.
_edited.jpg)